Ons is bewus van n probleem met die aanlyn kursusse en ons tegniese span is besig om dit te ondersoek.

BKT Klets-kombuis: 31 Mei 2019

Table of Contents

Photo by: Annelien Pienaar Food Consultant (www.annelienpienaar.co.za)

Die week was weer vol woeker en mooi resepte wat gemaak is op die Boerekos met ‘n Twist bald op Facebook. Dankie vir al die spog produkte en uit die Boerekos met ‘n Twist kookboek en die webtuiste. Ek het vir julle ‘n vinnige skakel gids saam gestel as jy nie mooi verstaan hoe om die webtuiste te gebruik: Klik net op die skakel en dit sal al die resepte in die afdeling vir jou oop maak. Gewoonlik wys net die eerste 6 en dan moet jy net heel onder op: Nog resepte klik.

Jou alles in een gids, klik net op die blou gemerkte afdelings

  1. Algemene Bakinligting
  2. Bottel en bêre: Allerlei
  3. Bottel en bêre: Blatjang
  4. Bottel en bêre: Gegeurde sout
  5. Bottel en Bêre: Konfyt
  6. Bottel en bêre: Marinade
  7. Bottel en bêre: Piekels
  8. Bottel en bêre: Souse
  9. Brood
  10. Kits beskuit
  11. Suurdeeg beskuit
  12. Drinkgoed: Koud en warm
  13. Groente: Slaai
  14. Groente: Soet
  15. Groente: Sout
  16. Nageregte: Koud
  17. Nageregte: Warm
  18. Patee en Smeer
  19. Soet gebak: Fyn gebak
  20. Soet gebak: Koeke
  21. Soet gebak: Koekies
  22. Soet gebak; Korse
  23. Soet gebak: Muffins
  24. Soet gebak: Terte
  25. Sop
  26. Sout gebak: Pasteie
  27. Sout gebak: Skons
  28. Sout gebak: Terte
  29. Spesiale diete: Eiervry
  30. Spesiale diete: Gluten vry
  31. Spesiale diete: Low carb
  32. Stysel: Aartappel
  33. Stysel: Mielies
  34. Stysel: Pasta
  35. Vleis: Afval
  36. Vleis: Bees
  37. Vleis: Pluimvee
  38. Vleis: Seekos
  39. Vleis: Skaap/Lam
  40. Vleis: Vark
  41. Vleis: Wild

Mag ieder en elk ‘n wonderlike naweek geniet en ‘n geseënde week toe gewens.

Groete Annelien

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark (1)
Please login to bookmark Close
Annelien Pienaar

About Annelien Pienaar

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Join the conversation

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Tip! Bookmark this recipe to easily keep it in your account to find again!

Bookmark
Please login to bookmark Close

Resep Kategorieë

Nuutste Resepte

Uit die argiewe

Annelien Pienaar

Annelien Pienaar

Food Scientist & Author

Annelien Pienaar is a renowned South African food scientist, chef, and author with a passion for creating delicious, wholesome recipes. Known for her expertise in traditional and modern culinary techniques, she has inspired countless home cooks through her workshops, cookbooks, and popular blog. Annelien combines her scientific knowledge with a love for South African flavours, making her a trusted voice in the culinary world.

Follow me
Teken In
Wishlist
Login
Create an account

A link to set a new password will be sent to your email address.

Password Recovery

Lost your password? Please enter your username or email address. You will receive a link to create a new password via email.

TOP
You might like..
SHOPPING BAG 0
RECENTLY VIEWED 0
Annelien Pienaar

Word 'n Lid!

As ’n lid kry jy eksklusiewe toegang tot resepte net vir lede, persoonlike wenke en ’n wonderlike netwerk van mede-kosliefhebbers. Sluit vandag aan en begin jou kulinêre reis met kundige leiding en ondersteuning elke stap van die pad. Jou kombuisavonture is op die punt om nóg meer opwindend te raak!