by boerekostwist | Sep 5, 2025 | BKT Members, Eier-Vry, Glutenvry, Koeke, Lidmaatskappe
‘n Heerlike Vanilla basis vir diegene met beperkings op Gluten asook eier. Die eind produk bly sag en klam vir ‘n paar dae wat dit wonderlik maak om vir ‘n koffietuin te gebruik. Die resep werk ook goed as ‘n kolwyntjie. Soms is die Gluten-vrye...
by boerekostwist | Apr 14, 2025 | Bak, BKT Members, Diabeet, Diabetes, Fyn Bak, Gesond, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Soet Terte, Suikervry, Terte
Diabete-vriendelike Gebakte Kaaskoek / Lae-Koolhidraat/Gluten vry Hoekom hierdié Kaaskoek Diabeet, Lae Koolhidraat- en Gluten vry-vriendelik is: 1. Lae Glukemiese Indeks: Amandel meel en eritritol beïnvloed bloedglukosevlakke minimaal. Eritritol is ’n suiker alkohol...
by boerekostwist | Jan 20, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Gesond, Gesondheid, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, NUUT, Preservering, Vegetaries/Vegan
In die oudae het ons gepraat van Gemmerbier kristalle om Gemmerbier mee te maak. As mens na die proses loer dan is hierdie resep min of meer in lyn met wat die oumense gedoen het. Gingerbug is egter ‘n groot voordeel vir jou gesondheid en in hierdie kursus vir...
by boerekostwist | Jan 20, 2025 | BKT Members, Diabeet, Eier-Vry, Gesond, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Laktosevry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Vegetaries/Vegan
Geskiedenis van Eiervrug Kerrie (Dhansak) Eiervrug Kerrie Dhansak is ‘n gewilde gereg in die Indiese kookkuns, veral geassosieer met die Parsi-streek. Die Parsi mense, wat volgelinge van die Zoroastrian-geloof is, het eeue gelede uit Persië (die huidige Iran) na...
by boerekostwist | Nov 11, 2024 | BKT Members, Gesond, Lidmaatskappe, Sout Groente
Brusselse Spruite is deel van die Brassica-familie, wat ook kool, boerenkool en brokkoli insluit. Hierdie groente het waarskynlik oorspronklik in die Middellandse See-streek ontstaan, soortgelyk aan baie ander brassica groentes, maar het hul naam en bekendheid in...
by boerekostwist | Nov 11, 2024 | BKT Members, Diabeet, Eier-Vry, Gesond, Glutenvry, Lidmaatskappe, Resepte, Sout, Sout Gebakte Goedere, Sout Groente, Sout Terte
Die wonder van Vegetariese diete is hierdie heerlike Falafals! Die geheim is die week van die Keker-ertjies in koeksoda water om die vliesies sag te maak. Dan is daar ook ‘n rits kruie en speserye wat gebruik word en jy kan met gemoedsrus sommiges uit laat soos...