by boerekostwist | Feb 13, 2026 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
’n Vinnige en maklike mikrogolf perskeblatjang gemaak met vars perskes, ui, rosyne en warm speserye. Perfek vir kaasborde, braaivleis en bottel vir later. Geel perskes (ferm, soet, perfek vir blatjang) 1. Golden Glow / Golden Queen – Ferm, lig geel, soet en aromaties....
by boerekostwist | Feb 13, 2026 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
’n Heerlike soet-en-suur vyeblatjang gemaak met vars of gevriesde vye, appels, rosyne en warm speserye. Perfek vir kaasborde, vleisgeregte en geskenke — hierdie grootmaat resep gebruik 2 kg vye en is ideaal vir bottel en bêre. Bestanddele vir Vye en Port Blatjang 400...
by boerekostwist | Feb 2, 2026 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Hierdie grondboontjiebotter stafies is die perfekte balans tussen romerig en krakering met ’n effense soet en dan die lekker grondbone botter wat deur kom. Die kombinasie van granola met natuurlike stroop en grondboontjiebotter sorg vir ’n stewige, voedsame basis,...
by boerekostwist | Jan 24, 2026 | BKT Members, Lidmaatskappe
Tuisgemaakte soutbeskuitjies bros, botterig en perfek gesout is. Hierdie eenvoudige Salty Cracker-resep is ideaal vir kaasborde, sop of peuselhappies – vinnig, maklik en sonder preserveermiddels. Bestanddele 280 g (2 k) koekmeel 15 ml bakpoeier 15 ml wit suiker 5 ml...
by boerekostwist | Jan 19, 2026 | Bak, BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte
Ek weet nie hoe om hierdie resep te klassifiseer nie want dit kan as ’n nagereg maar ook as ’n koek bedien word. Hierdie is een van daardie nageregte wat mense stil maak aan tafel. Dit is inderdaad ‘n alles bo-op mekaar in die pan, bak dit, en magies ruil die lae...
by boerekostwist | Des 29, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Soet Terte, Soet Terte, Terte, Terte, Versiersel
Die grootste bederf ooit aan my gesin is hierdie Piesang room, want dit is super veelsydig. Soms ipv die gebruik van piesang doen ek dit met vars stukke klapper uit die dop vir daardie ongelooflike klapper smaak. Dit kan as nagereg so op sy eie of met koekie lae...