Welkom in Annelien se wêreld van kos
Van die Tuiskombuis tot die Produksie vloer.
Annelien Pienaar is ’n Voedselwetenskaplike, Resepontwikkelaar en Konsultant. Sy deel beproefde kennis met tuiskokke en werk ook saam met van Suid-Afrika se grootste voedselhandelsmerke aan grootskaalse resepontwikkeling, produksieprosesse, werksvloei en die uitleg en opstel van voedselproduksiefasiliteite.
Leer, bak en kook met vertroue
Ontdek Annelien se versameling beproefde resepte, praktiese voedselkennis, aanlyn klasse, werkswinkels en produkte wat jou help om met meer begrip en selfvertroue te kook en bak.
Voedselkennis wat op groter skaal werk
Kry professionele ondersteuning met resep- en produkontwikkeling, standaardisering, produksievloei, gehaltebeheer en die beplanning of verbetering van jou voedselproduksiefasiliteit.
Loer deur ons resepte
NUUT Gratis
Insekweermiddel vir jou koskas
Gepubliseer
Hou jou koskaste vars en skoon met hierdie eenvoudige, outydse mengsel van asyn, sout, suurlemoenskille en geurige speserye. ’n Bekostigbare huismiddel wat maklik aangemaak kan word en handig…
NUUT Lede-resep
Botter-karamel-toffies
Gepubliseer
Ryk, botterige karamelle met die diep melassegeur van bruinsuiker, ’n tikkie vanielje en net genoeg sout om elke karamelnoot na vore te bring. Sag en romerig wanneer jy…
NUUT Lede-resep
Aarbeisous
Gepubliseer
Kies ryp, geurige aarbeie met ’n mooi rooi kleur. Die geur van die finale sous kan nooit beter wees as die vrugte waarmee jy begin nie. Gebruik ’n…
NUUT Lede-resep
Chocolate Brownie Fudge Koekies
Gepubliseer
Ryk sjokolade-browniekoekies met ’n dun korsie en ’n sagte middel — ’n heerlike bederf vir elke sjokoladeliefhebber.
Lede-resep
Fondue Kaassous
Gepubliseer
Verander 'n gewone brood in die ster van jou onthaal tafel met hierdie romerige 3-Kaas Suurroomsous. Die kombinasie van roomkaas, mozzarella, sterk cheddar en vars kruie sorg vir…
Lede-resep
Spuitbare Mousse versiersel
Gepubliseer
Die geheim van 'n perfekte mousse lê in die temperatuur. Wanneer warm ganache by geklitste room gevoeg word, smelt die room en verloor dit sy lugtigheid. Laat die…
Lede-resep
Laktasie stafie
Gepubliseer
Hierdie voedsame energie-stafies is spesiaal saamgestel vir nuwe mammas wat besig is om van swangerskap en geboorte te herstel. Dit is propvol gesonde vette, proteïene, vesel en stadig-vrystellende…
Lede-resep
Warm Mosterd Aartappelslaai
Gepubliseer
Hierdie Warm Mosterd Aartappelslaai is alles behalwe 'n gewone aartappelslaai. Bros geroosterde baba-aartappels word laag vir laag opgebou met 'n romerige Dijon-mosterdsous, olywe, aghurkies en vars dille vir…
Lede-resep
Duimpie koekies
Gepubliseer
Hierdie fluweelsagte duimdrukkoekies smelt letterlik in jou mond en is net so mooi soos hulle lekker is. Vul dit met jou gunstelingkonfyt, 'n luukse sjokoladeganache of selfs suurlemoenwrongel…
Lede-resep
Nesquik sjokolade melk drankie
Gepubliseer
Maak jou eie kits-warm od koud sjokolademengsel in minute en geniet elke keer 'n heerlik romerige koppie warm sjokolade. Hierdie spensvriendelike mengsel is maklik om aan te maak,…
Lede-resep
Steak Tartar
Gepubliseer
Steak Tartare is 'n klassieke Franse bistro-gereg wat die gehalte van uitstekende beesvleis laat uitblink. Fyngekapte beesfilet word liggies gegeur met Dijon-mosterd, kappertjies, cornichons en vars kruie om…
Lede-resep
Peer en Rooi Bosbessie Rooiwyn Blatjang
Gepubliseer
Hierdie luukse Bosbessie- en Peerblatjang is 'n ware fees vir die oog én die smaak. Die diep robynrooi kleur, gekombineer met sagte pere, warm speserye en 'n ryk…