Lemoenstroop poeding

Hierdie gebakte lemoenstrooppoeding kry sy vars sitrusgeur van lemoenstukkies, gerasperde skil en ’n stroop van lemoensap. Die stroop word oor die warm poeding geskep en trek tot diep in die sagte krummel in. Bedien dit louwarm met vla, room of vanieljeroomys.

Prep Tyd - 25 mins

Kook / Bak Tyd - 40 mins

Totale Tyd - 65 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Vrieskas vriendelik

Oondtemperatuur: 180°C

Porsies - 10 porsies portions

Toerusting: Oond

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions