Shop

Suurdeegklas Milly’s, Machadodorp : 29 September

Besprekings moet direk by Milly’s of Machadodorp gemaak word:

Riette Britz Tel: 013 2560718 Epos: riette@millys.co.za

Koste beloop R1450.00

Sluit ligte ete, glasie wyn en verversings in. Daar is akkomodasie beskikbaar by Milly’s.