Vinnige Truffles met ‘n Twist

Hierdie maklike truffels het ’n sagte, fondantagtige vulsel van melkpoeier, versiersuiker en sjokolade. Geen bakwerk is nodig nie: meng, rol, verkoel en doop! Met een basiese resep kan jy speel met geure soos kruisement, aarbei, koffie, chai en speculaas. Verpak die balletjies in klein papierhouertjies vir ’n besonderse tuisgemaakte geskenk.

Prep Tyd - 25 mins

Kook / Bak Tyd - 10 mins

Totale Tyd - 35 mins

Moeite - Maklik

Bergingopsie: Rakstoor

Oondtemperatuur: n.v.t.

Porsies - 50 balletjies ongeveer van 15 ml groot portions

Toerusting: Nie van toepassing

Wenke / Tips

Bestanddele / Ingredients

Hierdie resep is eksklusief vir lede

Sluit aan by Annelien Pienaar se aanlyn kosgemeenskap en kry vir 12 maande toegang tot hierdie resep en ’n uitgebreide versameling watertand-resepte, praktiese kookwenke en inspirasie.

Instruksies / Instructions