by boerekostwist | Des 29, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Soet Terte, Soet Terte, Terte, Terte, Versiersel
Die grootste bederf ooit aan my gesin is hierdie Piesang room, want dit is super veelsydig. Soms ipv die gebruik van piesang doen ek dit met vars stukke klapper uit die dop vir daardie ongelooflike klapper smaak. Dit kan as nagereg so op sy eie of met koekie lae...
by boerekostwist | Okt 2, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe, Soet Terte, Versiersel
Wat is die verskil tussen Vla (custard) en Bakkersvla (pastry cream)? ’n Vla (custard) word gemaak van melk, suiker en eiers. Gebakroom (crème pâtissière) is ’n tipe vla, maar dit is dikker omdat dit met stysel (gewoonlik mielieblom of meel) verdik word met die keuse...
by boerekostwist | Mar 3, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte, Versiersel
Bak is ’n presiese kuns, en klein foutjies kan groot verskille maak in die eindresultaat. Hier is algemene probleme en hoe om dit te vermy vir perfekte Een Dosyn Vanielje kolwyntjies on-the-dot elke keer! Onthou om ‘n standaard muffin pan vir medium muffins te...
by boerekostwist | Jan 16, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Resepte, Versiersel
Eierlose gestabiliseerde Botter versiersel was die groot versoek in hierdie resep gewees. Ek dink almal van ons kan getuig van NAGMERRIES in die kombuis as dit kom by versiersel wat warm word en dan sover as wat mens met ‘n versier sak werk, begin die tranedal van...
by boerekostwist | Des 30, 2024 | Bak, BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte, Versiersel
Wenke vir Roomkaas versiersel kits mengsel Hou vir 12 maande in die vrieskas baie goed. Sif bestanddele baie goed voor berging. Kamer temperatuur bestanddele. Hierdie resep werk heerlik saam met: https://annelienpienaar.co.za/hummingbird-koek-met-n-twist/...
by boerekostwist | Jul 8, 2024 | Bak, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Happies, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Nageregte, Patee en Smeersels, Soet Gebakte Goedere, Versiersel, Warm Nageregte
Eg Belgies, met die heerlike geure van Speculaas kruie en fyn koekies in die dekadadente smeer. Ons geniet hierdie smeer met roosterbrood, Franse roosterbrood, koek vulsels en ook ingewerk in versiersels vir n heerlike unieke smaak. Wenk: Voeg ‘n halwe koppie...