by boerekostwist | Okt 13, 2025 | BKT Members, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Nageregte, Warm Nageregte
My kindertyd groot bederf en lekker nagereg met veerligte meringue happies bedek met vla en karamel spookasem. Ek kon vir ure kyk hoe my ma met daardie kenmerkende groot eetlepels quinelles vorm sodat die bootjie vormige meringues in die room en melk posjeer. Die...
by boerekostwist | Mei 22, 2025 | Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Ontbyt, Warm Nageregte
‘n Vinnige en heerlike bederf aan jou gaste, bedien warm of koud as ontbyt of nagereg. Vir Gastehuis eienaars en Funksie beplanners is hierdie ook n puik resep om te oorweeg! Hierdie resep verdubbel puik. Bedienings voorstel Laat dit afkoel en plaas dit dan in...
by BKT Tech | Nov 19, 2024 | Bak, BKT Members, Happies, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Nageregte, Resepte, Spyskaarte
Hier is ‘n paar wenke en algemene foute wat mense maak wanneer hulle hierdie koekies bak, en hoe om dit te voorkom: 10 Wenke vir die beste Dubbel-Lekker Choc-chip koekie 1. Botter nie sag genoeg nie Fout: As die botter nie heeltemal sag is nie, sal die deeg nie...
by boerekostwist | Okt 17, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Nageregte
Ek dink die dag toe die koshuismoeder met die blinkplan vorendag gekom het in Engeland het sy uit die boks gedink! Vir jare al is hierdie my resep vir alle gebak wat verkeerd gaan in die kombuis wat ek nie wil van ontslae wil raak…koekies, meringues, fudge,...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Fyn Bak, Koeke, Maklike Bak, Nageregte
Wanneer mens die dag die lus kry vir ‘n heerlike koek maar nie lus het vir te veel soet met romerige versiersels, dan soek nie verder ek het vir jou n slim en vinnige plan. Hierdie koek resep is eenvoudig. Die koek beslag word al die bestanddele in een bak geplaas en...
by boerekostwist | Jul 11, 2024 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Koue Nageregte, Lidmaatskappe, Nageregte, Ontbyt, Soet Gebakte Goedere, Warm Nageregte
Franse rooster brood kinkel! Dink heerlike geure van kaneel, soet-sout-karamel lagies deeg rolletjies wat jy so lagie vir lagie van mekaar af rol terwyl jy onder in die pan die ekstra karamel sousie op slurp… Ons praat tuis van die knoop-en-doop broodjie. 250 ml...