by boerekostwist | Jan 23, 2025 | BKT Members, Kinders, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Hierdie heerlike en maklike Jellie Baby en Sour worm resep benodig net 4 bestanddele, dit is vry van preserveer-, kleur- en geur middels. Geen verfynde suikers en net die beste van bestanddele. Gesonde lekkers vir ons almal. Die resep is ryk aan vitamienes, minerale...
by BKT Tech | Nov 19, 2024 | Bak, BKT Members, Happies, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Nageregte, Resepte, Spyskaarte
Hier is ‘n paar wenke en algemene foute wat mense maak wanneer hulle hierdie koekies bak, en hoe om dit te voorkom: 10 Wenke vir die beste Dubbel-Lekker Choc-chip koekie 1. Botter nie sag genoeg nie Fout: As die botter nie heeltemal sag is nie, sal die deeg nie...
by boerekostwist | Okt 3, 2024 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Die na-oes op Skeerpoort se Bos en Berg Pekan produksie plaas word altyd mee getoor in die kombuis. Elke jaar moet ek volgens die boer van my 10 nuwe resepte vorendag mee kom vir die Pekans wat hy produseer. Hierdie blokkie werk egter ook heerlik met ‘n mengel-moes...
by boerekostwist | Aug 29, 2024 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
‘n Heerlike Sjokolade-karamel brosbrood koekie wat vinnig en ook gluten-vry berei kan word. Onlangs het ek in die winkel ‘n gesprek van ‘n mamma en haar tiener dogter gevolg by die lekkergoed rak. Die mamma is ademant dat die dogter vir vel...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Diabeet, Gesond, Lekkergoed, Lesse en Raad, Suikervry
Vraag 1: Jy kan suiker in gebak resepte met xylitol of erythritol vervang? Daar is ‘n paar belangrike oorwegings en aanpassings wat jy moet maak: Hoeveelheid: Xylitol/Erythritol kan gewoonlik in ‘n 1:1 verhouding vervang word vir suiker. Dit beteken...
by boerekostwist | Mei 1, 2024 | Artikels, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koue Nageregte, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Terte
Lemon Meringue, Lemon Curd pie…ja as jy hier lees kan jy ook seker daarvan getuig dat jy al self kopkrappers met hierdie tert gehad het! Onthou asb dat ‘n Lemon meringue pie / Curd pie net ‘n rak lewe het van 3 dae!!!! Nie weke! So hierdie is wat mense altyd die...