• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Diabeet Vriendelike Biscotti (met Gluten vrye opsie)

Diabeet Vriendelike Biscotti (met Gluten vrye opsie)

by boerekostwist | Mar 4, 2025 | Bak, Beskuit, Beskuitjies, BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Resepte

Hierdie Diabeet Vriendelike Biscotti (met Gluten vrye opsie) resep is diabeet vriendelik omdat dit ‘n suiker vervanger in plaas van gewone suiker gebruik, wat help om bloedglukosevlakke stabiel te hou. Deur ‘n lae-kalorie, korrelige versoeter te gebruik,...
Choc-chip cookies

Choc-chip cookies

by boerekostwist | Okt 30, 2024 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Koekies, Lidmaatskappe, Resepte

Hierdie resep bak ek oor en oor met my kinders gedurende die vakansies. Veral die kleiner kindertjies geniet die tyd in die kombuis en is selfs bereid om skottelgoed te was en “opruim-tyd” te doen. ‘n Heerlike gesins projekkie. Ek vervang die sjokolade splinters met...
Karamel sjokolade brosbrood koekies (Gluten vry)

Karamel sjokolade brosbrood koekies (Gluten vry)

by boerekostwist | Aug 29, 2024 | Bak, Beskuitjies, Gratis Resepte, Hulpbronne, Koekies, Lekkergoed, Lesse en Raad, Lidmaatskappe

  ‘n Heerlike Sjokolade-karamel brosbrood koekie wat vinnig en ook gluten-vry berei kan word. Onlangs het ek in die winkel ‘n gesprek van ‘n mamma en haar tiener dogter gevolg by die lekkergoed rak. Die mamma is ademant dat die dogter vir vel...
Pampoen Bonbons in Karamel stroop

Pampoen Bonbons in Karamel stroop

by boerekostwist | Jun 18, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soet Groente

Kampkos, kuierkos, troukos…alles in een. Van ‘n Poffer deur drenk met ‘n sitrus stropie en dan bedek met soet karamel sousie tot ‘n ongelooflike heerlike broodjie of bolletjies en oor die kole in ‘n warm pan soos ‘n Engelse muffin gebak. Hoe dit ookal is,...
Koulourakia (Griekse Paastyd koekie)

Koulourakia (Griekse Paastyd koekie)

by boerekostwist | Jun 18, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Fyn Bak, Koekies, Lidmaatskappe

‘n Heerlike Griekse koekie wat tydens Paastyd bedien word. Die koekie kan getwist word soos ‘n koeksister, gevleg word, in ‘n sirkel met ‘n gaatjie soos ‘n bagel gevorm word of ‘n lang stokkie. Die deeg is heerlik soet en ryk. Soms is ek bietjie anders en sit gekapte...
Biltong en kaasvulsel happies

Biltong en kaasvulsel happies

by boerekostwist | Mar 29, 2024 | Bak, Beskuitjies, Biltong, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koekies, Lidmaatskappe, Muffins, Patee en Smeersels, Proteïene, Rooivleis, Sout Terte

Biltong en kaas is wonderlike pasmaats. Hierdie happies is heerlik met die dik kaas sous wat as vulsel gebruik word. Jy kan die koekies enkel of as dubbel laag maak. Soort van ‘n sout weergawe van ‘n Macaron net met die Boere Twist by. Maak seker dat die sous goed af...
« Older Entries
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com