by boerekostwist | Jun 18, 2024 | Bak, Beskuitjies, BKT Members, Brood, Hulpbronne, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soet Groente
Kampkos, kuierkos, troukos…alles in een. Van ‘n Poffer deur drenk met ‘n sitrus stropie en dan bedek met soet karamel sousie tot ‘n ongelooflike heerlike broodjie of bolletjies en oor die kole in ‘n warm pan soos ‘n Engelse muffin gebak. Hoe dit ookal is,...
by boerekostwist | Jan 26, 2022 | Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Soet Groente, Sout Groente, Sout Terte
5 Vinnige wenke vir die Spek en Uie tert vir Kampkos Mens kan soos konings eet en vir my kampkos altyd ‘n heerlike uitdaging om my Filistyne se honger te stil. Wanneer ons gaan kamp is daar ‘n paar gaarmaak opsies om te oorweeg want daar is nie net die knetterende...
by boerekostwist | Nov 23, 2018 | BKT Members, Slaaie, Soet Groente, Voorgeregte
‘n Heerlike en baie eenvoudige voorgereg om te brei en na die tyd…gaste wat sal smeek vir die resep! Ek gebruik klein jong. gaar beetjies en spoel dan in suurlemoen water af sodat dit langer in die yskas kan hou. As jy dit nie doen sal die beet gou afgaan. Die gereg...
by boerekostwist | Jan 26, 2018 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soet Groente, Stysels
Die aardse smaak en natuurlike soetheid van ‘n patat is maar net een unieke groente. Gebak dink ek is die Patat seker op sy lekkerste as die skilletjie af getrek word en botter oorgesmeer met dalk ‘n knippie bruinsuiker. Op ‘n keer het ek oorskiet gebakte patat gehad...
by boerekostwist | Okt 26, 2017 | Aartappels, BKT Members, Groente, Soet Groente, Stysels
Patat rol is iets wat ek mee grootgeword het as my pa vir ons snoek gebraai het. Moeder het die patats in ’n kasserol bak gaargemaak en dan die velletjies afgetrek. My dae is so vol dat ek maar gou die patats skil en gaarkook in water, maar die soetheid gaan tog...
by boerekostwist | Sep 22, 2017 | BKT Members, Slaaie, Soet Groente
Botterskorsies (Butternut) is ’n veelsydige groente en vir my van onskatbare waarde. Vir slaaie is die natuurlike soetheid van botterskorsies met ’n droë hitte gaarmaakmetode die perfekte manier om dit navore te bring. Dan ook al die nutriënte wat behoue bly is nog ’n...