by boerekostwist | Jan 16, 2025 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Kinders, Lidmaatskappe, Mielies, Sout, Sout Groente
Hierdie heerlike groente “patties” kan vir ontbyt, middag- en aandete bedien word. Vir my kinders was dit ‘n stapel elke week vir hul kosblikke en natuurlik padkos saam met Ouma Hantie se Knoffel room in die Boerekos met ‘n Twist kookboek. Vir ‘n heerlike ete bak ek...
by boerekostwist | Jun 27, 2024 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Stysels
Soms het mens net lus vir heerlike eenskottel geregte wat min moeite is maar tog die gaste se voete onder hul uit slaan. Vir variasie kan gerookte spek stukkies as bros lagie oor gesprinkel word of heerlike stukkies ham. 1 kg baba aartappels gaar en sag gekook met...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Aartappels, BKT Members, Gegeurde Sout, Lidmaatskappe
Een iets wat my dood is, is Bros gebraaide skyfies in enige vorm: met skil, sonder skil, wiggies, vingers dun en of dik. In hierdie resep het ek so bietjie soet en suur kombineer maar jy kan self hier jou eie smaak profiel skep en dalk die suur en soet uit los en ook...
by boerekostwist | Aug 24, 2023 | Aartappels, Biltong, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Slaaie, Sout Groente, Stysels
Soms het mens net ‘n naweek se breek nodig om die batterye te laai, maar meer nog, om nie jouself die heeldag voor die kospotte te vind nie. Ons is baie lief as gesin vir aartappels in enige vorm of geur en ‘n heerlike vullende stysel daarby. Saam met hierdie...
by boerekostwist | Nov 1, 2022 | Aartappels, BKT Members, Fyn Bak, Groente, Koeke, Lidmaatskappe, Stysels
Hierdie is ‘n redelike groot koek en lewer 12 koppies se beslag. Hierdie resep kan halveer word vir ‘n enkel laag koek. Ek verkies om die groente in hierdie koek eerder te rooster in die oond tot sag en dan te puree. So bly die geur en die kleur van die groente behoue...
by boerekostwist | Okt 14, 2022 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Slaaie, Stysels
Hierdie is ‘n vinnige en eenvoudige Duitse warm aartappelslaai resep en deur net die volgende asyn en olie bereidings in voorraad te hê maak die lewe sommer soveel makliker. Die slaai se sous is die hele geheim en dan tyd om te laat marineer. Die slaai hou baie goed...