by boerekostwist | Jan 23, 2025 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Rys, Stysels
Dit is so eenvoudig om hierdie Hartlike Balti Hoender Eenskottel gereg in twee stappe te maak. Dit is vir my tydens Wegbreek sessies na die bosse, kamptyd ‘n lekker alternatief om tyd te spaar en ook skottelgoed! Hierdie resep werk ook heerlik vir seekos soos...
by BKT Tech | Okt 25, 2024 | Pasta, Resepte, Stysels
n Eg Duitse pasta resep wat heerlik is saam met geskroeide vars salie blare en bietjie neutmuskaat. Perfekte vleislose dis. 280 g (2 koppies) koek meel (jy kan ook volgraanmeel gebruik) 1 ½ teelepels sout 1/8 teelepel vars gemaalde neutmuskaat, opsioneel (nie...
by boerekostwist | Jul 19, 2024 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Proteïene, Rys
Oorsprong en Geskiedenis 1. Frankryk: Ragout het ontstaan in die Franse kombuis en het vinnig ‘n stapelvoedsel geword. Dit was oorspronklik bedoel om oorblywende vleis en groente te gebruik en te omskep in ‘n nuwe, smaaklike dis. 2. Middeleeuse Tye:...
by boerekostwist | Jul 4, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Stysels
Met min moeite en een pan kan alles gedoen word wanneer jy beplan om vir die naweek weg te gaan. Met 8 bestanddele kan jy heerlik toor in die boskombuis. Kom loer gerus in op Faceboek by die Boerekos met ‘n Twist kook groep om meer oor heerlike smaaklike disse...
by boerekostwist | Jun 27, 2024 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Stysels
Soms het mens net lus vir heerlike eenskottel geregte wat min moeite is maar tog die gaste se voete onder hul uit slaan. Vir variasie kan gerookte spek stukkies as bros lagie oor gesprinkel word of heerlike stukkies ham. 1 kg baba aartappels gaar en sag gekook met...
by boerekostwist | Jun 13, 2024 | Chutney, Eier-Vry, Glutenvry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Spesiale Dieet, Stysels
Pasta slaai wanneer mens gaan kamp en of net ietsie lui op die rak wil hou is witgoud op ‘n rak. Daar is egter ‘n paar belangrike Voedsel veiligheids aspekte waarna ons moet kyk in hierdie resep en ek bied dit vir jou in ‘n klein kort les aan. Lees asb hierdie...