by boerekostwist | Sep 11, 2025 | Beesvleis, Gratis Resepte, Rooivleis
‘n Heerlike kruising tussen die tradisionele Kebab en ’n Kofta! Die geheim om die hele vleis sosatie se lagies aan mekaar te hou is die maalvleis mengsel. Hierdie maalvleis mengsel kan heerlik gegeur word met allerlei lekkergeite soos fyn gekapte, gemarineerde...
by boerekostwist | Okt 17, 2024 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis
Hoekom net tong eet met Kersfees as dit op soveel meer kleurvolle en geurige wyses bedien kan word. Ek delf diep in die skatkis van kleure en geure met hierdie Kerrie Beestong stowe gereg wat ook as ‘n Potjie berei kan word. Die geure is ryk, warm en saam met ‘n...
by boerekostwist | Jul 19, 2024 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Proteïene, Rys
Oorsprong en Geskiedenis 1. Frankryk: Ragout het ontstaan in die Franse kombuis en het vinnig ‘n stapelvoedsel geword. Dit was oorspronklik bedoel om oorblywende vleis en groente te gebruik en te omskep in ‘n nuwe, smaaklike dis. 2. Middeleeuse Tye:...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Beesvleis, BKT Members, Gegeurde Sout, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Proteïene
Sodra mens die reis met kruie en speserye begin is daar geen omdraai kans want van kos, tee vir allerlei kure, gebak en vele meer begin jou nuuskierigheid en wel, dan eindig jy soos ek met spensrakke vol kleure en geure. Hierdie mengsel is ‘n resep wat ek deur die...
by boerekostwist | Mei 30, 2024 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene
Kasserol styl geroosterde Bees stert is vir my iets wat ek mee groot geraak het en steeds verkies BO ‘n Bees stert bredie met souse en groente. Die gaarmaak metode behels eers die in seël van die stukkies vleis bietjie vir bietjie, daarna word sommige van die groente...
by boerekostwist | Jan 11, 2024 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Slaaie
Kortpad idees en beter beplanning nodig vir jou etes wat gesond en voedsaam is? Hier is vir jou sommer ‘n paar heerlike idees vir Sondag aande voorbereidings! Groente voorbereiding Dit is vir my altyd gerieflik om na werk, soms na 19h00, net vinnig ‘n paar...