by boerekostwist | Nov 28, 2025 | BKT Members, Groente, Lidmaatskappe, Slaaie
‘n Heerlike kamp slaai wat tuis gemaak kan word en saam geneem word. Soms wissel ek die slaai af met stukkies fyn spek, biltong, kaings, ham blokkies, fyn hoender stukkies. Hier kan jy mal gaan…selfs stukkies kaas soos feta en cheddar. Rooibosbessies...
by boerekostwist | Jun 6, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Almal van ons wens dat wanneer ons vir ‘n naweek wegbreek dat daar GEEN ure in die kombuis spandeer moet word en jy wil net rus en eet… Soms kan ons die lewe vir onsself makliker maak en wel kos vooraf berei om saam te neem en hierdie gebottelde tamatie slaai...
by boerekostwist | Mar 25, 2024 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Happies, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe, Marinades, Patee en Smeersels, Slaaie, Sous, Sout Groente
Hierdie heerlike gemarineerde knoffel toontjies is ʼn moet by elke charcuterie bord. Glo dit of nie, maar die knoffel ruik glad nie en brand ook nie weens die prosesse wat dit ondergaan. Die knoffel is bros, soet met ʼn souterigheid wat deur slaan agv die soja sous...
by boerekostwist | Jan 11, 2024 | Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Proteïene, Slaaie
Kortpad idees en beter beplanning nodig vir jou etes wat gesond en voedsaam is? Hier is vir jou sommer ‘n paar heerlike idees vir Sondag aande voorbereidings! Groente voorbereiding Dit is vir my altyd gerieflik om na werk, soms na 19h00, net vinnig ‘n paar...
by boerekostwist | Des 5, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Slaaie, Sous
This versatile recipe may be turned into a nice mint mayo and cream dip or just as is for a wonderful salad dressing. The flavor’s are amazing! Pairing this salad dressing with pear are a wonderful taste sensation, try it! 1 cup mint leaves reaped from stems 1 tbsp...
by boerekostwist | Aug 24, 2023 | Aartappels, Biltong, Groente, Lidmaatskappe, Proteïene, Rooivleis, Slaaie, Sout Groente, Stysels
Soms het mens net ‘n naweek se breek nodig om die batterye te laai, maar meer nog, om nie jouself die heeldag voor die kospotte te vind nie. Ons is baie lief as gesin vir aartappels in enige vorm of geur en ‘n heerlike vullende stysel daarby. Saam met hierdie...