by boerekostwist | Nov 3, 2022 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Beplan jy ‘n naweek weg? Nie lus vir die hele dag in die kombuis? Dan het ek net die regte kort paaie vir heerlike vullende etes. Die slaai word voorberei tuis en dan verpak om by die wegbreek plek net vog by te kry en dan laat staan tot etenstyd. Die gepekelde...
by boerekostwist | Okt 14, 2022 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Slaaie, Stysels
Hierdie is ‘n vinnige en eenvoudige Duitse warm aartappelslaai resep en deur net die volgende asyn en olie bereidings in voorraad te hê maak die lewe sommer soveel makliker. Die slaai se sous is die hele geheim en dan tyd om te laat marineer. Die slaai hou baie goed...
by boerekostwist | Jan 30, 2022 | BKT Members, Kruie en Speserye, Lidmaatskappe, Slaaie, Sout, Sout Terte
ʼn Heerlike gegeurde growwe sout sprinkel kan basies by enige etenstafel bedien word. Vanaf Bagels, vis, slaaie, oop broodjies, quiches, souse en patee’s maak hierdie die perfekte pasmaat. Die geure balanseer perfek uit. Meer nog dit maak die mooiste geskenkbotteltjies...
by boerekostwist | Des 5, 2020 | BKT Members, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe, Slaaie
n Groot familie gunsteling met kuiertjies is hierdie heerlike uie slaai. Die kombinasies van hierdie slaai is legio want tussen ‘n braai ete of ‘n gekookte tradisionele ete bly hierdie ‘n wenner. 1 kg piekel uitjies, geskil 3 e geel mosterd saad of 2...
by boerekostwist | Okt 20, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Slaaie
Geurige en heerlike wortelslaai in gemaak om net vinnig van die rak te neem en te geniet. Hierdie resep is ook vinnig om te berei en perfekte pasmaat vir ‘n heerlike braai. Soms as variasie voeg ek rosyntjies by vir ekstra soet. 1.5 kg wortel ringetjies ongeveer 3 mm...
by boerekostwist | Okt 17, 2020 | BKT Members, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Slaaie, Sous
My gesin is baie lief vir vars eet. Dus is daar altyd een of ander groente of vrug uit my tuine wat in hierdie ligte ete of slaai gebruik word. Jy besluit dus op die slaai komponente wat in gaan. Vir my is daar niks so lekker soos ‘n kersie tamatie, pynappel,...