• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Coronation Hoender

Coronation Hoender

by boerekostwist | Jul 11, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT, Pluimvee, Proteïene

‘n Heerlike gereg wat warm of verkieslik koud bedien kan word en beter nog, die raklewe is so 7 dae in die yskas. My stapel alternatiewe protein opsie wat amper met enige slaai en stysel geniet kan word. Ek het oor die jare heen paar vrae rondom die gereg gehad...
Piekel eiers: Preservering en Prosessering

Piekel eiers: Preservering en Prosessering

by boerekostwist | Mar 29, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, Pluimvee

Piekel eiers: Preservering en Prosessering: Voordele, Risiko’s en Veilige Voorbereiding Ingelegde eiers is ‘n tradisionele en smaaklike manier om eiers te preserveer en te geniet. Hierdie metode van inlê behels gewoonlik asyn, speserye en soms sout, wat...
Hartlike Balti Hoender Eenskottel gereg in 2 eenvoudige stappe

Hartlike Balti Hoender Eenskottel gereg in 2 eenvoudige stappe

by boerekostwist | Jan 23, 2025 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Rys, Stysels

Dit is so eenvoudig om hierdie Hartlike Balti Hoender Eenskottel gereg in twee stappe te maak. Dit is vir my tydens Wegbreek sessies na die bosse, kamptyd ‘n lekker alternatief om tyd te spaar en ook skottelgoed! Hierdie resep werk ook heerlik vir seekos soos...
Buffalo heuning vlerkies met Bloukaas- en Durky sous!

Buffalo heuning vlerkies met Bloukaas- en Durky sous!

by BKT Tech | Jul 25, 2024 | Gratis Resepte, Happies, Pluimvee, Proteïene, Sout

Kuier en kampkos. Verbeel jouself jy het jou eie restaurant aand tuis met hierdie heerlike peusel happies! Heerlike bros gebraaide hoender vlerkies in een van jou gunsteling souse. Meng en pas na jou voorkeur. Die souse hou vir 8 weke baie goed. Graag nooi ek jou uit...
Marokkaanse Tagine Hoender gereg

Marokkaanse Tagine Hoender gereg

by boerekostwist | Jul 18, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene

Tagine, of tajine, is ‘n tradisionele Noord-Afrika kasserol gereg wat sy naam kry van die spesiale kleipotte waarin dit gaar word. Die tagine pot het ‘n plat, sirkelvormige basis met ‘n hoë, kegelvormige deksel wat help om stoom terug te keer na die...
Romerige Hoender gereg met Bros gebakte aartappels

Romerige Hoender gereg met Bros gebakte aartappels

by boerekostwist | Jun 27, 2024 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Stysels

Soms het mens net lus vir heerlike eenskottel geregte wat min moeite is maar tog die gaste se voete onder hul uit slaan. Vir variasie kan gerookte spek stukkies as bros lagie oor gesprinkel word of heerlike stukkies ham. 1 kg baba aartappels gaar en sag gekook met...
« Older Entries
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com