Mikrogolf Maklike Perske Blatjang

Mikrogolf Maklike Perske Blatjang

’n Vinnige en maklike mikrogolf perskeblatjang gemaak met vars perskes, ui, rosyne en warm speserye. Perfek vir kaasborde, braaivleis en bottel vir later. Geel perskes (ferm, soet, perfek vir blatjang) 1. Golden Glow / Golden Queen – Ferm, lig geel, soet en aromaties....
Vye en Port Blatjang

Vye en Port Blatjang

’n Heerlike soet-en-suur vyeblatjang gemaak met vars of gevriesde vye, appels, rosyne en warm speserye. Perfek vir kaasborde, vleisgeregte en geskenke — hierdie grootmaat resep gebruik 2 kg vye en is ideaal vir bottel en bêre. Bestanddele vir Vye en Port Blatjang 400...
Grondbone botter stafies

Grondbone botter stafies

Hierdie grondboontjiebotter stafies is die perfekte balans tussen romerig en krakering met ’n effense soet en dan die lekker grondbone botter wat deur kom. Die kombinasie van granola met natuurlike stroop en grondboontjiebotter sorg vir ’n stewige, voedsame basis,...
Chili olie

Chili olie

Chili olie is ‘n geurige element wat ek gebruik om nie net kos in te braai, maar eerder om na die tyd oor te sprinkel vir ekstra geur en smaak sensasie. Gebruik as marinade, slaaisous, geur van pasta en rys en vele meer. Ek bak ook baie maal my soutkoekie resepte met...