by boerekostwist | Jun 23, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Gesondheid, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, NUUT
Spekboom (Portulacaria afras), ‘n pragtige water-besparende plant in jou tuin kan met slim planne wel in jou huis as voedsel gebruik word. Dit groei relatief maklik en is laag in onderhoud. Een keer per jaar word dit terug gesnoei en dan het mens die heerlike eetbare...
by boerekostwist | Jun 16, 2025 | Bak, Beskuit, BKT Members, Kitsbeskuit, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Vinnige Beskuit
Luukse Neute Gesondheids beskuit is tans ’n groot treffer in die Pienaar huishouding. Ek het eers gedink die huismense van my gaan kerm oor die eksperiment want dit is nogal heel anders as wat hul aan gewoond is. Amper n kruising tussen ’n Meusli stafie en ’n Neute...
by boerekostwist | Mei 1, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Hierdie eenvoudige resep vir selfgemaakte Karamel Toffie sous gebruik net vyf bestanddele en is perfek vir nageregte, roomys of pannekoeke, Franse roosterbrood. Leer hoe om karamel te maak sonder om dit te flop, met wenke vir sukses. Wenke om te keer dat die karamel...
by boerekostwist | Apr 22, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Hierdie resep is inderdaad ’n gesonde keuse en het die potensiaal om ‘n lae tot medium glukemiese indeks (GI) te hê, gluten-vry, eiervry-, laktose- en suiker vry, afhangend van ‘n paar faktore. Die broodjie kan ook vars geniet word, indien jy die skyfies...
by boerekostwist | Apr 14, 2025 | Bak, BKT Members, Diabeet, Diabetes, Fyn Bak, Gesond, Glutenvry, Lae Koolhidrate, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Soet Terte, Suikervry, Terte
Diabete-vriendelike Gebakte Kaaskoek / Lae-Koolhidraat/Gluten vry Hoekom hierdié Kaaskoek Diabeet, Lae Koolhidraat- en Gluten vry-vriendelik is: 1. Lae Glukemiese Indeks: Amandel meel en eritritol beïnvloed bloedglukosevlakke minimaal. Eritritol is ’n suiker alkohol...
by boerekostwist | Mar 31, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT
Pikante Peri-Peri sous Pikante Peri-Peri sous: ‘n warm en geurige sous wat as ‘n marinade vir vleis of vis gebruik kan word, of selfs in mayonnaise gemeng kan word om jou eie Perinaise te maak! Dit is die naaste wat jy kan kom aan Nandos sonder om hul...