by boerekostwist | Mar 6, 2025 | NUUT
Die Geskiedenis van Ranch Dressing Ranch dressing is een van die gewildste en mees gebruikte slaaisous in die Verenigde State, en dit het oorspronklik ontstaan in Kalifornië in die vroeë 1950’s. Dit is uitgevind deur Steve Henson, ‘n pluimveeboer wat saam...
by boerekostwist | Feb 23, 2025 | BKT Members, Lidmaatskappe, NUUT, Soet Gebakte Goedere
Geniet die ryk, syagtige goedheid van hierdie Kondensmelk Vla in ‘n japtrap – ‘n vinnige en maklike bederf wat heerlik is op sy eie of as ‘n bolaag vir jou gunsteling nageregte. Met net ‘n paar bestanddele het jy binne minute ‘n...
by boerekostwist | Jan 30, 2025 | BKT Members, Kinders, Kinders, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Voedselwetenskap
Het jy geweet….Pret met Sherbit: Maklike en Lekker Tuisgemaakte Sherbet Resep het ‘n wonderlike Wetenskap les? Die tinteling in jou mond word veroorsaak deur ‘n suur-basis reaksie. Die sitroensuur of wynsteensuur is die suur, terwyl die koeksoda die basis...
by boerekostwist | Jan 30, 2025 | NUUT
Hallo! Ek is opgewonde om vir jou ‘n lekker resep vir Die Beste Hoender Prego Fillet, vinnig en maklik te deel. Aan die einde van hierdie resep is daar ‘n paar bedieningsvoorstelle om die beste kuier te verseker en gaste aan die gons te kry! 6 Wenke vir...
by boerekostwist | Jan 22, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Lidmaatskappe, NUUT, Resepte, Soet Gebakte Goedere, Soet Terte, Terte
Gebakte kaaskoek is ‘n wêreldbekende nagereg met ‘n geskiedenis wat honderde jare terug dateer. Alhoewel dit vandag met New York geassosieer word, het die oorsprong van hierdie romerige bederf sy wortels in antieke tye. Hier is my Nuwe kyk na die bekende...
by boerekostwist | Jan 20, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Gesond, Gesondheid, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, NUUT, Preservering, Vegetaries/Vegan
In die oudae het ons gepraat van Gemmerbier kristalle om Gemmerbier mee te maak. As mens na die proses loer dan is hierdie resep min of meer in lyn met wat die oumense gedoen het. Gingerbug is egter ‘n groot voordeel vir jou gesondheid en in hierdie kursus vir...