Beet: suikervry ingelê

‘n Eenvoudige resep om beet te preserveer sonder ekstra suiker. Maar ek wil wel maan dat beet opsigself hoog is in koolhidrate en in moderasie geneem moet word. Al het dit nie rietsuiker in, is dit ‘n komplekse koolhidraat. Bestanddele: 3,2 kg klein baba...
Songedroogde Vye

Songedroogde Vye

Die weelde van plaaslewe is ongekend as mens deur die plaas stap en die vrugtebome elke jaar snoei en versorg vir die volgende jaar se opbrengste wat wag. Vye is vir my n wonder vrug in die sin dat die hele plant vele aanwendings en gebruike het. Die soetheid van die...