by boerekostwist | Jan 20, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Gesond, Gesondheid, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, NUUT, Preservering, Vegetaries/Vegan
In die oudae het ons gepraat van Gemmerbier kristalle om Gemmerbier mee te maak. As mens na die proses loer dan is hierdie resep min of meer in lyn met wat die oumense gedoen het. Gingerbug is egter ‘n groot voordeel vir jou gesondheid en in hierdie kursus vir...
by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe, Warm Drankies
Rooibos tee is die perfekte basis om hierdie gesonde Chai tee te berei en hoekom dan nie sommer ‘n bêre mengsel daarvan maak nie? Soms moet mens maar net bietjie uit die “boks” dink en begin speel met geure om by die perfekte Chai latte tee resep uit te...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe
Familie tradisies vanaf ‘n Duitse ouma wat voortgesit word, maar net in die Wintermaande in SA! 6 ekstra groot eiergele ½ k suiker 2 k volroom melk 2 naeltjies Knippie kaneel 1 k dubbelslag room (Woolworths) Double thick cream ½ t neutmuskaat fyn gerasper, vars...
by boerekostwist | Jan 26, 2022 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Turksvy stroop is ‘n heerlike en lekker iets om in die huis te hê om saam met roomys, drankies en vele meer te geniet. Daar is egter ‘n proses om te volg om te verseker jy kry maksimum sap uit hierdie wonder vrug. Vir die kook van turksvy stroop het jy rooi vrugte...
by boerekostwist | Okt 27, 2021 | BKT Members, Drankies, Lidmaatskappe
Gemmerstroop is een van die heerlikste items om in die spens in voorraad te hê. Wat nog meer waardevol is van hierdie hele proses is die feit dat die gemmerstukkies wat af geskep word, gedroog kan word en in Vrugtekoek mengsels, Fruit mince pies ens gebruik word,...
by boerekostwist | Apr 10, 2021 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad
Tepache, of te wel pynappelbier. Hierdie bier word met afval stukke pynappel gemaak en die natuurlike fermentasie lewer ‘n redelike bier met skop. Geen kommersiele of brouersgis word in hierdie resep gebruik. Die natuurlike mikrobes van die vrug en die suikers lewer...