Suurlemoenstroop Rooibos ystee

Suurlemoenstroop Rooibos ystee

As jy voel dat die hel se deure oop is op ‘n warm somers dag dan is hierdie dorsles ystee net die ding om daar deure weer mooi toe te maak! Ek maak sommer dubbel die stroop en vries die helfte en die ander bly in die yskas en gebruik dan soos nodig. 4 k Vars...
Gemmerbier

Gemmerbier

Vir elke Suid Afrikaner as jy die woord Gemmerbier noem, dan kom daar erge nostalgie. Ek het gemmerbier leer drink by my Ma se oudste sussie. My Ma was ‘n laatlam en ons het nie die voorreg van ‘n ouma geken nie. Desember vakansies het ons daar by hulle gaan kuier en...