Sangria

Sangria

Ek is gek oor ‘n goeie Sangria en my Voedsel studente altyd hierdie resep geleer om vir hul gaste te maak. Ek hou van ‘n infusie van geure en hierdie is die naaste aan wat ek kan onthou toe ek my eerste Sangria geproe het. Geniet! 750 ml rooiwyn, Merlot of...
Koejawel konsentraat

Koejawel konsentraat

Die maak van eie vrugte konsentrate is eintlik so oud soos die berge en om jou eie te maak is nie so moeilik. Pas ryp vrugte is verkieslik om te gebruik vir hierdie proses en die bottelering van hierdie sappe vir lang raklewe is die doelwit. Maak seker dat alle...