Cappuccino kits mengsel

Cappuccino kits mengsel

Suid-Afrika is ʼn nasie wat lief is vir hul kommetjie gat! Ons het gewoond geraak aan die sakkie mengsel vir ʼn Cappuccino maar dit is vol vette gelaai om dit ekstra romerig te maak. Met hierdie resep het ek baie moeite gedoen om te verseker dat daar geen verromers...
Suurlemoenstroop Rooibos ystee

Suurlemoenstroop Rooibos ystee

As jy voel dat die hel se deure oop is op ‘n warm somers dag dan is hierdie dorsles ystee net die ding om daar deure weer mooi toe te maak! Ek maak sommer dubbel die stroop en vries die helfte en die ander bly in die yskas en gebruik dan soos nodig. 4 k Vars...
Luukse Warm Sjokolade

Luukse Warm Sjokolade

Hierdie drankie word vars gemaak en dadelik bedien. Geniet saam met Churros happies op die blog. Enige bak of Belgiese sjokolade kan gebruik word vir die drankie. Ek maak net vir spesiale tye soos in die winter op ‘n koue Sondagaand hierdie drankie en dan haal ek die...
Gemmerbier

Gemmerbier

Vir elke Suid Afrikaner as jy die woord Gemmerbier noem, dan kom daar erge nostalgie. Ek het gemmerbier leer drink by my Ma se oudste sussie. My Ma was ‘n laatlam en ons het nie die voorreg van ‘n ouma geken nie. Desember vakansies het ons daar by hulle gaan kuier en...