by boerekostwist | Sep 1, 2025 | BKT Members, Konfyt, Lidmaatskappe
Ja, mens verlang soms so huis toe as jy weg van Suid-Afrika woon…daar waar die geure van Desember as die perskes ryp word in die boord, soms as dit te veel reën dan ruik jy mampoer soos die vruggies afval en gis. Perskes is my hartsvruggie! Hierdie is net vir...
by boerekostwist | Jun 23, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Gesondheid, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, NUUT
Spekboom (Portulacaria afras), ‘n pragtige water-besparende plant in jou tuin kan met slim planne wel in jou huis as voedsel gebruik word. Dit groei relatief maklik en is laag in onderhoud. Een keer per jaar word dit terug gesnoei en dan het mens die heerlike eetbare...
by boerekostwist | Apr 7, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe
Karamel Toffie Piesang konfyt – Die perfekte troue tussen Piesang en Karamel, ‘n Banoffee konfyt op sy beste! Op soek na ’n unieke konfyt resep wat jou ontbyt, nagereg of teetyd iets besonders kan maak? Hierdie Karamel Toffie Piesang konfyt kombineer die ryk,...
by boerekostwist | Mar 20, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde Produkte, Lidmaatskappe
Easy Cowboy Candy, oftewel soet ingelegde jalapeño-rissies, is ‘n gewilde bederf wat beide ‘n soet en vurige skop het. Hierdie lekkerny het sy oorsprong in die suide van die VSA en word dikwels as ‘n bykos of geurmiddel gebruik. Dit is heerlik op hamburgers, rooster...
by boerekostwist | Jan 20, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Drankies, Gesond, Gesondheid, Hulpbronne, Kouedrankies, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, NUUT, Preservering, Vegetaries/Vegan
In die oudae het ons gepraat van Gemmerbier kristalle om Gemmerbier mee te maak. As mens na die proses loer dan is hierdie resep min of meer in lyn met wat die oumense gedoen het. Gingerbug is egter ‘n groot voordeel vir jou gesondheid en in hierdie kursus vir...
by boerekostwist | Jan 14, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Groente, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Sout Groente
Komplimenterende geure saam met “Knoffel konfyt” of te wel Garlic Confit: “Garlic confit”, is ‘n ongelooflike smaakvolle lekkerny wat die geur van knoffel sag en ryk maak. Wanneer dit saam met ander geure gekombineer word, kan dit ‘n wonderlike...