by boerekostwist | Sep 1, 2025 | BKT Members, Konfyt, Lidmaatskappe
Ja, mens verlang soms so huis toe as jy weg van Suid-Afrika woon…daar waar die geure van Desember as die perskes ryp word in die boord, soms as dit te veel reën dan ruik jy mampoer soos die vruggies afval en gis. Perskes is my hartsvruggie! Hierdie is net vir...
by boerekostwist | Jun 23, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Gesondheid, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe, NUUT
Spekboom (Portulacaria afras), ‘n pragtige water-besparende plant in jou tuin kan met slim planne wel in jou huis as voedsel gebruik word. Dit groei relatief maklik en is laag in onderhoud. Een keer per jaar word dit terug gesnoei en dan het mens die heerlike eetbare...
by boerekostwist | Apr 7, 2025 | Bewaarde Produkte, BKT Members, Ingelegde Produkte, Konfyt, Lidmaatskappe
Karamel Toffie Piesang konfyt – Die perfekte troue tussen Piesang en Karamel, ‘n Banoffee konfyt op sy beste! Op soek na ’n unieke konfyt resep wat jou ontbyt, nagereg of teetyd iets besonders kan maak? Hierdie Karamel Toffie Piesang konfyt kombineer die ryk,...
by boerekostwist | Aug 24, 2024 | BKT Members, Chutney, Konfyt, Lidmaatskappe
Gelatien en pektien verskil in oorsprong, samestelling, en hoe hulle werk in resepte. Gelatien Oorsprong: Gelatien is ‘n proteïen wat afkomstig is van diere, meestal beeste of varke. Dit word gemaak deur kollageen uit die vel, bene, en bindweefsel van diere te...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Algemene Bak Inligting, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek glo een of ander tyd sit ons almal met kopkrappers en Jam tertjies, Hertzoggies en Smitties…almal met hul Appelkoos konfyt loop uit…hoe gemaak? Wanneer konfyt uit tertjies kook tydens die bakproses, kan dit ‘n paar redes hê. Hier is ‘n paar...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Hierdie anderste maar ongelooflik geurige Beet en Vye Gin konfyt is die perfekte pasmaat vir ‘n kaasbord of ‘n broodtafel. Feestelike smake en geure wat opdoem en jou gaste se smaak kliere aan die dans kry. Heerlik ook as n marinade vir vleis geregte, kaaskoek glans...