by boerekostwist | Jan 23, 2025 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Rys, Stysels
Dit is so eenvoudig om hierdie Hartlike Balti Hoender Eenskottel gereg in twee stappe te maak. Dit is vir my tydens Wegbreek sessies na die bosse, kamptyd ‘n lekker alternatief om tyd te spaar en ook skottelgoed! Hierdie resep werk ook heerlik vir seekos soos...
by boerekostwist | Jul 19, 2024 | Beesvleis, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Proteïene, Rys
Oorsprong en Geskiedenis 1. Frankryk: Ragout het ontstaan in die Franse kombuis en het vinnig ‘n stapelvoedsel geword. Dit was oorspronklik bedoel om oorblywende vleis en groente te gebruik en te omskep in ‘n nuwe, smaaklike dis. 2. Middeleeuse Tye:...
by boerekostwist | Apr 10, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pluimvee, Proteïene, Rys
‘n Ou familie gunstelinge met heerlike Twists by. Geniet hierdie resep en lees eers die metode sorgvuldig vir die versteekte lessie. Hierdie gereg kan met pastas bedien word, Spaanse rys of selfs paella rys. 6 hoender borsies, in blokkies van 3 cm x3 cm 2 k...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | Proteïene, Rys, Seekos, Vis
Paella (pai·ei·uh) is ‘n klassieke Spaanse dis gemaak van rys, saffraan, groente, hoender en of seekos gekook in ‘n oop pan amper gevorm soos n wok met wyn. ¼ k (125 ml) extra virgin olyf olie 1 groot ui, fyn gekap 1 soet rissie, fyn gekap (gebruik rooi en groen vir...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | BKT Members, Lidmaatskappe, Mielies, Rys, Sout Terte, Stysels
Mielierys is vir my ʼn item wat ʼn moet is in my weeklikse spyskaart. Ek kook mielierys soos my gewone rys, spoel dit ook tydens die kook proses en nadat dit gaar is, giet ek bietjie olyfolie oor om die korrels los van mekaar te hou. Ek gebruik ook hierdie mielierys as...
by boerekostwist | Mar 13, 2021 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Rys, Stysels
Hierdie resep is gepak met vesel en ‘n goeie besem vir die dermkanaal om oortollige cholesterol, suikers en afvalstowwe uit die liggaam te vee. Meer nog hierdie kombinasie is uiters vullend en indien ‘n dag voor die tyd gaar gemaak en verkoel, verlaag die GI sodanig...