by boerekostwist | Jan 16, 2025 | Aartappels, Gratis Resepte, Groente, Kinders, Lidmaatskappe, Mielies, Sout, Sout Groente
Hierdie heerlike groente “patties” kan vir ontbyt, middag- en aandete bedien word. Vir my kinders was dit ‘n stapel elke week vir hul kosblikke en natuurlik padkos saam met Ouma Hantie se Knoffel room in die Boerekos met ‘n Twist kookboek. Vir ‘n heerlike ete bak ek...
by boerekostwist | Jun 15, 2023 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies, Sout Terte
Ek hou van lekker kampkos en veral as daar oorskiet pap is om dit dan in hierdie paptert balletjies te omskep. Jy kan egter ook met vars mieliepap die gereg brei. Jy is daarom nie beperk om te kan Twist met die resep! In hierdie resep verwys ek ook na kort paaie en...
by boerekostwist | Jun 7, 2022 | BKT Members, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Mielies
Mieliemeel is seker een van ons land se stysel soorte wat die meeste gebruik word. Daar is soveel wat mens met mielies kan doen en een van dit is Nachos. Heerlike bros gebraaide en gegeurde nachos dra by tot ‘n mooi mezze of tappas skinkbord en ook vir snoep happies....
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | BKT Members, Lidmaatskappe, Mielies, Rys, Sout Terte, Stysels
Mielierys is vir my ʼn item wat ʼn moet is in my weeklikse spyskaart. Ek kook mielierys soos my gewone rys, spoel dit ook tydens die kook proses en nadat dit gaar is, giet ek bietjie olyfolie oor om die korrels los van mekaar te hou. Ek gebruik ook hierdie mielierys as...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Mielies
Wanneer ons kamp dan is dit juis hierdie roosterkoek bestanddele wat ek vooraf verpak en saam karwei want ons eet ALTYD pap op kamp. Hierdie resep het sy ontstaan gehad weens ʼn nood en gebrek aan koringmeel en met so bietjie rek en slim somme maak het ons ʼn heerlike...
by boerekostwist | Okt 8, 2021 | Bak, Brood, Lidmaatskappe, Mielies
Mieliemeel is seker een van die gewildste stapel voedsels in Suid-Afrika. Ek het dit goed gedink om alle mielie meel wat ek my hande op kan lê te ontgin tov resepte. Hierdie is ‘n heerlike kamp broodjie wat ook oor die kole in ‘n gietyster brood potjie of ronde brood...