by boerekostwist | Mar 18, 2020 | Artikels, Beesvleis, Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pasta, Proteïene, Rys
Bevrore etes is ʼn wonderlike manier om jou op die regte en gesonde pad te hou, indien jy ʼn stywe werkslading het en min tyd het vir kosbereiding. Om gesonde praktyke toe te pas teen voedsel bederf moet die volgende riglyne gevolg word: Vleis/Proteine • Groot maat rou...
by boerekostwist | Okt 29, 2019 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene, Rys
Die oorsprong van Biryani is vanf af Persië en tradisioneel met vleis en of groente gemaak. Biryani word ook met ʼn heerlike dahl of lensies en rys bedien. 275 g (1 ½ k) basmati rys 60 ml olyf of sonneblom olie 1 ui, fyn gesny 2 knoffel toontjies, fyn gedruk 1 groen...
by boerekostwist | Apr 5, 2019 | BKT Members, Pluimvee, Proteïene, Rys, Stysels
Die heerlikste geure word opgetower met hierdie Saffraan hoender gereg. Die bestanddele is eenvoudige items en kan met ‘n verskeidenheid gaarmaak metodes berei word. Indien jy gelukkig genoeg is om ‘n Tagine kastrol in jou kas te hê dan gaan dit ‘n bonus wees. As jy...
by boerekostwist | Sep 28, 2018 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Rys, Stysels
Wanneer daar oor rys gepraat word is daar soveel varieteite van rys beskikbaar en elke rys soort het ook ‘n spesefieke aanwending en gebruik. Daarom dat ek navorsing gaan doen het oor rys soorte in Suid-Afrika en vir julle ‘n artikel oor die gebruike,...
by boerekostwist | Jan 5, 2018 | BKT Members, Rys
Rys is seker een van die veelsydigste stysel soorte ter aarde. Onlangs met een van ons personeel van Malawië is gesêls oor rys. Hy het opgemerk dat die rys in Suid-Afrika nie kook soos die rys in Malawië nie en ons het omtrent oor hierdie onderwerp uit gewei. Hy het...
by boerekostwist | Jun 26, 2017 | Beesvleis, BKT Members, Pasta, Proteïene, Rys
Ek maak gereeld my “platsak legger” oop met resep idees wat ek bymekaar maak vir studentekos, wat gesond en bekostibaar is. Ek kommer my onnodig of die Filistyne as studente eendag self sal regkom. Dan begin my kop vinnige planne aanmekaarslaan wat min tyd...