by boerekostwist | Sep 16, 2020 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Slaaie, Sous
Die Slaaisous in hierdie resep is lag-lag die lekkerste deel! ‘n Veelsydige sous nie net vir slaai. As jy ‘n Bamix blender stok het, maak jy sous binne sekondes. Botterskorsie(butternut) of Ysterpampoen skywe soveel jy wil! Sprinkel met olyfolie, bietjie...
by boerekostwist | Jan 6, 2020 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie
Driebone slaai is ‘n gewilde slaai onder die Suid-Afrikaanse gemeenskap. Ek maak ‘n variasie op die standaard slaai deur in die sous uie en knoffel in te werk en soms as ek ‘n spesefieke boontjie in die blikkie nie kan kry, wel, dan gebruik ek vars groenboontjies of...
by boerekostwist | Aug 9, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie, Sous
My moederlief het altyd hierdie heerlike resep gemaak en daar was altyd bottels vol gereed om terug te neem Universiteit toe. Hierdie sousie is effe tegnies en lees asb die instruksies volledig deur. Nee, dit is nie moeilik nie, maar kan maklik skif. Ek vind dat dit...
by boerekostwist | Apr 26, 2019 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Slaaie
Deesdae is my spyskaart gevul met gefermenteerde voesels om na my gesin se algemene gesondheid om te sien. Ons neem geen probiotika aanvullers in die vorm van druppels of pille, maar neem dit in deur ons kos. Moeder Natuur het vir ons al die sleutels gegee om haar...
by boerekostwist | Mar 1, 2019 | BKT Members, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Ingelegde Produkte, Lesse en Raad, Slaaie
‘n Heerlike manier om groen tamaties…ja jong tamaties voordat dit ryp word te oes en te verwerk in ‘n gepiekelde weergawe wat in olie preserveer word. ‘n Heerlike manier om ‘n Mezze bord aan te vul. 1 kg groen tamaties gesny in ½ cm skywe...
by boerekostwist | Nov 23, 2018 | BKT Members, Slaaie, Soet Groente, Voorgeregte
‘n Heerlike en baie eenvoudige voorgereg om te brei en na die tyd…gaste wat sal smeek vir die resep! Ek gebruik klein jong. gaar beetjies en spoel dan in suurlemoen water af sodat dit langer in die yskas kan hou. As jy dit nie doen sal die beet gou afgaan. Die gereg...