by boerekostwist | Sep 12, 2023 | BKT Members, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Voorgeregte
Salsa is ‘n heerlike item om by ‘n uitpak slaai asook ‘n kaasbord te bedien. As ek salsa hoor, dan dink ek Mexikaans. My buurvrou se dogter is met ‘n Mexikaner getroud en woon ook in Mexiko. Ek het al vele gesprekke met haar gehad oor die kosse van hierdie land. Ek...
by boerekostwist | Okt 20, 2022 | Fyn Bak, Gratis Resepte, Hulpbronne, Kinders, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Voorgeregte
Wie hou nou nie van ‘n gevulde broodjie nie? Veral as mens nou self ‘n broodjie kan bak! As mens opreis gaan is mens soms nie lus om kos te koop wat jy al voor moeg geeet is maar om eerder tuis ietsie aanmekaar te slaan en saam te neem. Indien jy al die smere vooraf...
by boerekostwist | Nov 25, 2018 | BKT Members, Patee en Smeersels, Voorgeregte
Hierdie resep kom vir jare saam met my ma se boeke vol hand geskrewe resepte. ‘n Tyd wat ons almal koester. Net gedurende die Feestyd het sy dit vir ons berei en keurig saam met beestong en gammon voorgesit. Ek onthou nog haar oranje en geel Tupperware plastiek vorms...
by boerekostwist | Nov 23, 2018 | BKT Members, Slaaie, Soet Groente, Voorgeregte
‘n Heerlike en baie eenvoudige voorgereg om te brei en na die tyd…gaste wat sal smeek vir die resep! Ek gebruik klein jong. gaar beetjies en spoel dan in suurlemoen water af sodat dit langer in die yskas kan hou. As jy dit nie doen sal die beet gou afgaan. Die gereg...