Sriracha sous

Sriracha sous

Tobasco sous is seker meeste van ons se gunsteling sous met ontbyt. Ek het ‘n vinniger weergawe van my normale gefermenteerde resep gemaak maar is nie naastenby so geurig soos die lang manier. Onthou dat Tobasco juis vir maande lank fermenteer word om die beste...
Pektien vs Gelatien

Pektien vs Gelatien

Gelatien en pektien verskil in oorsprong, samestelling, en hoe hulle werk in resepte. Gelatien Oorsprong: Gelatien is ‘n proteïen wat afkomstig is van diere, meestal beeste of varke. Dit word gemaak deur kollageen uit die vel, bene, en bindweefsel van diere te...
Marinara sous

Marinara sous

‘n Veelsydige geurige gladde Tamatiesous geskik vir pasta-, pizza’s hoender-, rys-, seekos- en beesvleis geregte. 2.5 kg tamaties, blansjeer en puree (ek verkies sanmarzano want die geur is intense n die kleur perfek rooi 2 k tamatie paste ½ k vars pietersielie, gekap...
Piccallili

Piccallili

Ek vermoed dat een my voorvaders dalk in die spesery handel besigheid gedoen het. Ek is gek oor enige krui en spesery, die reuk, die kleur en die proses wat sommiges moet onder gaan om tot sy volle potensiaal te ontwikkel. Ek dink in ‘n sekere mate is die lewe ook so,...