Karamel en Gemmer Geelwortels

Karamel en Gemmer Geelwortels

Vinnig en maklik om te maak. Die sousie is heerlik saam met die wortels en almal sal die bak wil leeg lek! Resep 1 kg geskilde wortels (wiele, balletjies, julienne repies) 2cm stukkie vars gemmer 100 g (1/2 k) sagte bruinsuiker 60ml (4 e) botter 1 e (15 ml) vla poeier...
Gestoofde Droë vrugte

Gestoofde Droë vrugte

Gestoofde droë vrugte is vir my ‘n heerlike bykos saam met ontbyt asook sekere soort nageregte soos roomys, wafels, pavlova asook potjiekos…en die lysie hou nie op nie! My gewoonte is om die droëvrugte van my keuse eers oornag in rum gegeurde water te laat...
Murgpampoen bros skyfies

Murgpampoen bros skyfies

Ons geniet hierdie chippies by ons braai en kuiertjies met ‘n heerlike knoffel doopsousie of as ‘n bykos saam met ander groente disse. 12 groot Murgpampoentjies, R 5 grootte 50 g Parmasaan kaas 500 g Broodkrummels – vars 1 Eier 50 ml Melk 750 ml Kookolie Sny die...