by boerekostwist | Mar 13, 2024 | Bak, BKT Members, Lidmaatskappe, Versiersel
Kombinasie tussen ‘n American buttercream en French meringue versiersel. Uiters vog en hitte stabiel. Die geheim hier is die meringue wat berei word wat dus die suiker en die vette stabiliseer sodoende teen hitte van 38C vir ‘n uur of twee vorm te behou. Tydens...
by boerekostwist | Feb 26, 2024 | Bak, BKT Members, Glutenvry, Laktosevry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet, Suikervry, Versiersel
Hierdie resep is plant gebasseer en tot voordeel vir diegene wat Diabeties is, dieet allergieë. Skakel na: Vegan koek: gluten-, laktose-, eiervry 1 k fyn, gaar patat ½ k neute botter van keuse ¾ k dadels ontpit en geweek in kook water, dreineer en druk al die water...
by boerekostwist | Jan 26, 2024 | BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie is ‘n heerlike manier om vinnig romerige karamel kondensmelk te maak sonder om die hele dag te moet kook. Die wonderlike ding van hierdie resep is die feit dat dit geklits kan word tot ‘n baie ligte konsistensie vir ‘n mousse effek. Die geheim is egter om die...
by boerekostwist | Sep 6, 2023 | Bak, BKT Members, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
Dit is ‘n nuwigheid om kortpad te kies, of is dit hase pad as dit kom by glad versierde koeke, veral met ganache versiersels. Laat sny ‘n stukkie asetaat of buigbare plastiek materiaal sodat dit hoog genoeg bo die lae van die koek kan uitsteek en dan ook waar dit in...
by boerekostwist | Mei 4, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel
n Eenvoudige kombinasie van drie bestanddele sal vir jou die perfekte goue drup gee. My voorstel is om die dikte van die drup met vodka aan te vul. Ek begin met 15 ml per meng en besluit soos ek die lepel optel of dit vir my mooi sal vloei. Ek koop in grootmaat Goue...
by boerekostwist | Sep 2, 2022 | Algemene Bak Inligting, Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie blink gladde drup versiersel is die hele geheim tot die sukesvolle afronding van die bederf happie. Jy kan die dikte aanpas nagelag van jou keuse deur lepel gewys water by te voeg. Oppas vir te dun. Doop eers of bedruip die produk om te toets en pas dan daarna...