• Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Annelien Pienaar Voedselkonsultant
Teken in Word ’n lid +
  • Tuis
  • Klasse
  • Werkswinkel
  • Winkel
  • Resepte
Teken in Word ’n lid

Soek oral

Waarmee kan ons help?

Tik minstens twee karakters. Resultate word volgens afdeling gegroepeer.

Malvalekker Fondant (Marshmellow fondant)

Malvalekker Fondant (Marshmellow fondant)

by boerekostwist | Jan 30, 2022 | BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel

Malvalekker fondant is vinnig en maklik om te maak. Maar eers wil ek vir jou die verskil uit wys van tradisionele fondant teenoor Malvalekker fondant. Tradisionele fondant is die kook van ‘n suiker stroop wat dan op ‘n koue blad verwerk word en geskraap word totdat...
Gesoute karamel vulsel/versiersel

Gesoute karamel vulsel/versiersel

by boerekostwist | Jun 5, 2021 | Bak, BKT Members, Gebak, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel

Gesoute karamel vulsels is niks nuut maar dit is altyd heerlik om kinkels in ‘n ou gunsteling by te werk. Hier verskaf ek n basis resep om as ‘n versiersel laag of vulsel te dien. AS vulsel kan neute gesout en gerooster word en dan fyn of grof gekap word...
Gesoute karamel vulsel/versiersel

Piesang en Klapper koek

by boerekostwist | Jun 5, 2021 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe, Versiersel

Daar is niks so heerlik soos die reuk van piesang, kaneel en klapper as die gebak warm uit die oond kom. Die eerste keer toe ek die basis resep begin Twist het ek besef ons gaan feeste geniet. Hierdie koek kan in ‘n verskeidenheid van vorms en groottes gebak word....
Swiss buttercream frosting

Swiss buttercream frosting

by boerekostwist | Feb 4, 2021 | Bak, BKT Members, Lidmaatskappe, Versiersel

Lees vooraf asb!!! Fase een berei jy ‘n Swiss meringue wat eers goed moet afkoel tot kamertemperatuur. Daarna word die SAGTE kamertemperatuur botter bietjie vir bietjie by geklits. ‘n Suiker termometer is hier jou beste vriend. WEEG asb alle bestanddele. 450 g...
Stabilisering van Room en Karamel

Stabilisering van Room en Karamel

by boerekostwist | Des 7, 2020 | BKT Members, Lidmaatskappe, Versiersel

Ek kry gereeld die navraag oor hoe om room styf te klits, of hoe lank kan styf geklitsde room in die yskas gehou word of hoe kan ek karamel of selfs roomkaas of die Kondensmelk versiersel stabiliseer dat dit nie smelt. Wel hierdie volgende tegniek kan gebruik word om...
Gesoute karamel vulsel/versiersel

Stabilisering van room en karamel sodat dit nie kan smelt

by boerekostwist | Nov 24, 2020 | Artikels, BKT Members, Hulpbronne, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Versiersel

Hierdie navraag kry ek male sonder tal oor hoe om room en karamel te stabiliseer sodat dit nie by kamertemperatuur vorm verloor en smelt. Selfs vir spuitwerk. Hier is ‘n paar leser navrae wat ek beantwoord. Navraag: Hi Annelien, Dankie vir al jou raad op FB! Ek...
« Older Entries
Next Entries »
Annelien Pienaar

Nuusbrief

Teken in om eerste te wees om uit te vind oor nuwe resepte, kursusse, gebeurtenisse, produkte en meer.

Nuusbrief

Help

Ondersteuning + Vrae
Welkom
Lidmaatskap

Wetgewing

Terugsendings & Kansellasies
Webwerfvoorwaardes
Privaatheidsbeleid
Koekiebeleid

Meer inligting

Oor Annelien
Kontak
Vennote
Help

  • Follow
  • Follow
  • Follow

© Annelien Pienaar 2026. Alle regte voorbehou.
Webwerf gebou, bestuur en gehuisves deur doenit.com