by boerekostwist | Nov 5, 2024 | Bak, BKT Members, Diabeet, Diabetes, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Lidmaatskappe
Diabetiese Vrugtekoek kan potensieel die bloedsuiker vlakke laat styg en dit is dus krities met hierdie resep om te hou by die voorgestelde porsie beheer. Hierdie koek word nie soos die tradisionele vrugtekoeke benat met alkohol of sap want dit stoot die koolhidrate...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Algemene Bak Inligting, Gesond, Hulpbronne, Inspirasie, Lesse en Raad
Kleipotte skep ‘n kook omgewing wat voordelig is vir die ontwikkeling van ryk, komplekse geure terwyl dit die kos sappig en vogtig hou. Bindweefsel breek stadiger af en laat vleis net sagter. Dit is veral voordelig vir geregte wat langer kook tye vereis, soos...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Diabeet, Gesond, Lekkergoed, Lesse en Raad, Suikervry
Vraag 1: Jy kan suiker in gebak resepte met xylitol of erythritol vervang? Daar is ‘n paar belangrike oorwegings en aanpassings wat jy moet maak: Hoeveelheid: Xylitol/Erythritol kan gewoonlik in ‘n 1:1 verhouding vervang word vir suiker. Dit beteken...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Artikels, Gesond, Gratis Resepte
Die verskillende soorte asyn het elk hul unieke kenmerke in terme van smaak, geur, gebruike en die grondstowwe waaruit hulle gemaak word. Hier is ‘n oorsig van appel asyn, druiwe asyn, balsamiese asyn, spiritis asyn en wyn asyn: Appel asyn (Apple Cider Vinegar)...
by boerekostwist | Jun 13, 2024 | Chutney, Eier-Vry, Glutenvry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Pasta, Spesiale Dieet, Stysels
Pasta slaai wanneer mens gaan kamp en of net ietsie lui op die rak wil hou is witgoud op ‘n rak. Daar is egter ‘n paar belangrike Voedsel veiligheids aspekte waarna ons moet kyk in hierdie resep en ek bied dit vir jou in ‘n klein kort les aan. Lees asb hierdie...
by boerekostwist | Mei 30, 2024 | Bak, BKT Members, Brood, Gesond, Glutenvry, Lidmaatskappe, Spesiale Dieet
‘n Heerlike vullende broodjie gepak met vesel vir goeie derm gesondheid. Ek gaan bietjie tyd neem en elke bestanddeel motiveer en ook dan voorstelle maak tov uitruil van sekere bestanddele sou daar enige dieet beperkings wees soos laktose, gluten, eier ens. Ek...