by boerekostwist | Des 29, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Soet Terte, Soet Terte, Terte, Terte, Versiersel
Die grootste bederf ooit aan my gesin is hierdie Piesang room, want dit is super veelsydig. Soms ipv die gebruik van piesang doen ek dit met vars stukke klapper uit die dop vir daardie ongelooflike klapper smaak. Dit kan as nagereg so op sy eie of met koekie lae...
by boerekostwist | Nov 30, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Skons, Soet Gebakte Goedere
Daar is iets betowerend aan die geur van vars gebakte Rots skonsies wat deur die kombuis fladder, ’n sagte fluistering van kindertyd, van Saterdagoggende by Ouma se tafel en van klein handjies wat ongeduldig wag vir die eerste hap. Hierdie klassieke “Rock Buns” is...
by boerekostwist | Okt 29, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Koeke, Lidmaatskappe, Resepte
Daar is soveel verskillende soorte Kaaskoeke om van te kies en mens moet weet wat die verskille is om die regte een vir jou smaak profiel te kry. Ek het vir julle ’n klassifikasie saamgestel oor die onderwerp. Geniet! 1. New York-styl kaaskoek Smaak: Ryk, volroom,...
by boerekostwist | Okt 2, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe
‘n Fantastiese heerlike bros happie met die sagte kern van amandel gevul. Dekadent en pragtig op die kooptoe ook! Geniet! Vir die deeg 200 g koekmeel 5 g bakpoeier (5 ml plus ‘n knippie) Knippie sout 150 g koue botter, in blokkies 100 g sagte bruin suiker...
by boerekostwist | Okt 2, 2025 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe, Soet Terte, Versiersel
Wat is die verskil tussen Vla (custard) en Bakkersvla (pastry cream)? ’n Vla (custard) word gemaak van melk, suiker en eiers. Gebakroom (crème pâtissière) is ’n tipe vla, maar dit is dikker omdat dit met stysel (gewoonlik mielieblom of meel) verdik word met die keuse...
by boerekostwist | Sep 1, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Lidmaatskappe
Wie van ons ken nie die vrolike soet kleure van gekleurde springmielies nie? Dit is seker een va maklikste goed om te maak veral vir Entrepreneurs dae! Nuttige inligting Jy kan verskeie kleure maak van hierdie resep. Jy kan ook geursel insit sou jy verkies tot 2 ml...