by boerekostwist | Nov 30, 2025 | BKT Members, Fyn Bak, Gebak, Lidmaatskappe, Skons, Soet Gebakte Goedere
Daar is iets betowerend aan die geur van vars gebakte Rots skonsies wat deur die kombuis fladder, ’n sagte fluistering van kindertyd, van Saterdagoggende by Ouma se tafel en van klein handjies wat ongeduldig wag vir die eerste hap. Hierdie klassieke “Rock Buns” is...
by boerekostwist | Mei 9, 2024 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Skons
Ons was as kinders vreeslik bederf met warm en vars gebakte skons. Moeder het soms ‘n koppie kaas en halfkoppie spek of ham ingemeng…soms bietjie gekapte sprietuie en heerlike gerookte paprika. Die basis van hierdie skon kan gemanipuleer word in ’n wonderlike...
by boerekostwist | Jun 8, 2022 | BKT Members, Eier-Vry, Fyn Bak, Lidmaatskappe, Muffins, Skons
Ek is baie lief vir skons op alle maniere bedien en ek het hierdie basis resep ontwikkel en daarmee saam ook ‘n eiervrye opsie vir my een Filistyn gedoen. Daar is drie opsies vir hierdie skon resep: sjokolade, blondie of vla. In die Sjokolade weergawe kan jy enige...
by boerekostwist | Mar 26, 2022 | BKT Members, Brood, Happies, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe, Patee en Smeersels, Skons
Geprosesseerde voedsel is seker een van die grootste NEE’s in die Pienaar-woning en klein Filistyn eet gereeld uit ander maatjies se kosblikke hul kasies. Sy het ‘n smaak vir dit ontwikkel maar met dit saam ook bietjie allergiese probleme tov die preserveermiddels...
by boerekostwist | Des 27, 2019 | Gratis Resepte, Lidmaatskappe, Pizza, Skons
Sakpas vir die knapsak begroting en einde van die maand sindroom! Al gewonder hoe om oorskiet vleis en tamatie smoor in ‘n heerlike gereg te omskep? Hierdie resep sal verseker ‘n hele paar van jou huismense se smaak kliere aan die kwyl kry. Kom ons begin....
by boerekostwist | Apr 30, 2019 | BKT Members, Skons
My vrieskas is altyd vol met hierdie happies. Ek het hierdie resep met sy 5 bestanddele verfyn en kan met oorskiet vleis of vars gaar vleis gemaak word. Verder het ek ook altyd gaar gegeurde maalvleis in die vrieskas wat dadelik gereed is as my Filistyne honger is en...