Konfyt

Maroela Jellie

Oral hier by ons in die Bosveld lê die Maroela’s gesaai. Die geur van maroela’s is enig in sy soort en moet preserveer word! Ek gebruik dit baie vir kaaskoeke se geursel en ook ‘’n mooi jellie lagie bo-op. Verder ook heerlik saam met Kefir, gewone yoghurt, kombucha tee en vars gebak soos skons [...]

0 Comments
Load More Posts