Kaas en Roommielietert

Hierdie is ‘n baie vinnige en eenvoudige tert wat my pa vir ons met kampkos gemaak het en ook vir braaivleis bykos. Vinnig en maklik om te maak en spekvleis kan opsioneel wees, maar verleen [...]

Krummel pap / Putu pap

Daar ontstaan altyd ʼn bakleiery oor wie die pap pot gaan leeg eet! Die bietjie aanbrandsel wat onder in die kastrol vorm is heerlik en met warm melk en suiker…wie kan dit nou weerstaan? Wat [...]

Go to Top