Kaas en Roommielietert

Krummel pap / Putu pap

Daar ontstaan altyd ʼn bakleiery oor wie die pap pot gaan leeg eet! Die bietjie aanbrandsel wat onder in die kastrol vorm is heerlik en met warm melk en suiker…wie kan dit nou weerstaan? Wat is die geheime rondom die maak van hierdie eg tradisionele gereg van...
Romerige Mieliepap

Romerige Mieliepap

Ek het grootgeword met elke dag ’n bakkie mieliepap vir ontbyt…grof en steen gemaal op die plaas. Ons het nie die meel gesif nie en glo vir my die mieliepap was heerlik romerig. Vandag kan ek met opgewondenheid sê dat daar weer ‘n herlewing is in hierdie...