Koeke

Marmite tert/koek

Hierdie is ‘n eenvoudige botterkoek mengsel wat afgerond word met gesmelte botter en Marmite, Bovril of Vegemite. Die beslag kan met gemak verdubbel word vir groter volumes. Bovril is word van vleis ekstrakte gemaak en Marmite is ‘n gis ekstrak. Ek gebruik Marmite omdat ek hou van ‘n sterk smaak…indien jy nie van die smaak [...]

2018-07-13T17:39:13+00:000 Comments
Load More Posts