Koeke

Zebra marmer koek

Hierdie resep is die verwerking van die Groot maat Vanielje sponskoek resep. Ek het die water in die beslag van die koek vervang met lou melk sodat die beslag ‘n stewiger konsistensie lewer. Dit is perfek vir die marmer of zebra effek wat jy wil verkry. Paar gedagtes rondom die gebruik van kleursel in die koekbeslag. [...]

2018-01-12T14:48:31+02:000 Comments

Waenhuis koek

Hierdie koek is eintlik ‘n Amerikaanse resep wat ek jare gelede teëgekom het genaamd: Chocolate Brownie Moccha cake en die kloutjie by die oor gekry. Iemand het my vertel van die Waenhuis koek wat hulle in Heidelberg area geëet het. Met navorsing en baie vrae was hierdie dekadente koek die uitvloeisel van daardie resep. [...]

2018-12-02T19:03:15+02:0014 Comments
Load More Posts