by boerekostwist | Okt 30, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe, Soet Gebakte Goedere, Soet Terte
Soms het mens nie lus vir lang prosesse om professionele sjokolade mousse te maak met gelatien en koud word en…wel WAG! Die geheim hier is goeie kwaliteit couverture sjokolade verkieslik. Lees asb my artikel oor Bakkers sjokolade opsies want dit kan die maak of...
by boerekostwist | Okt 24, 2024 | Bak, Fyn Bak, Gratis Resepte, Koeke
‘n Romerige, dromerige Pynappel Kaaskoek wat smelt in die mond en amper soos n Crème Carmel of Crème Brulee. By ons winkel Tannie Slaai in Hartbeespoortdam, Schoemansville hou ons daarvan om altyd heerlike lekkernye voor te sit in die koffie tuin. Hierdie is altyd ‘n...
by boerekostwist | Sep 5, 2024 | Bak, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Koeke, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Soms het mens nie lus om die hele dag tyd in die kombuis te spandeer om ‘n lekker soethappie te berei en dan is daar resepte soos hierdie wat mens net letterlik alles in een doen. Die koek is heerlik koud of warm en kan met soveel ander vrugte variasies gedoen word....
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Fyn Bak, Koeke, Maklike Bak, Nageregte
Wanneer mens die dag die lus kry vir ‘n heerlike koek maar nie lus het vir te veel soet met romerige versiersels, dan soek nie verder ek het vir jou n slim en vinnige plan. Hierdie koek resep is eenvoudig. Die koek beslag word al die bestanddele in een bak geplaas en...
by boerekostwist | Apr 8, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Heuningkoek is sommer ‘n heerlike en groot bederf vir jou gaste en kan dae voor die tyd berei word. Die koek is egter aan die duur kant weens die gebruik van EGTE heuning vir die smaak en uniekheid van die gebak. Dit is die kenteken. Bloekom heuning in SA is die...
by boerekostwist | Apr 3, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Wat is ‘n Sacher torte? Dit is ‘n heerlike Sjokolade koek gebak met minder koekmeel (jy kan ook my glutenvrye meel gebruik) met amandelmeel en dan daarby egte couverture sjokolade. Jy kan speel met ekstra donker of ligter melk sjokolade. Tradisioneel is donker...