by boerekostwist | Mar 14, 2024 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lidmaatskappe
Veerlig, klam, sag en geurig…hierdie resep kan met gemak vir die koek verdubbel word. Die vulsel deel is genoeg om een of twee lae koek te bedek. Laat die koek eers vir n dag staan sodat al die geure kan ontwikkel. Dit is regtig die wag werd. Dit is belangrik dat jy...
by boerekostwist | Mar 13, 2024 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Hierdie heerlike stroperige koek is perfek vir spesiale kuiertjies en vertoon ongelooflik mooi met sy eie stropie en glansende vrugte. Ek is baie lief om vars vrugte te gebruik. Jy kan basies enige vrug waarop jy jou hande kan lê gebruik. 60 g (1/4 k) botter 100 g...
by boerekostwist | Jan 18, 2024 | Gratis Resepte, Hulpbronne, Koeke, Koue Nageregte, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Kortpad was nog nooit verkeerd en wel…jy kom by dieselfde punt uit van lekkerrrr met ‘n hoofletter RRRR… Hierdie wenk het ek paar keer al te vore met ons gaan kamp-kuiers toegepas en dit werk puik. Nou ek is maar ‘n gemaklike een en hou soms van die luukse items soos...
by boerekostwist | Sep 11, 2023 | Gratis Resepte, Kinders, Koeke, Koekies, Koue Nageregte, Lekkergoed
Ek het mos belowe om ietsie oor Bakkers sjokolade te skryf. Stoor maar hierdie gesprek vir latere gebruik! Ek kry meer as gereeld die vraag rondom die verwarring van wanneer om nibs, chips en slabs sjokolades te gebruik. Nou ons gaan vanaand net praat oor Bakkers...
by boerekostwist | Mar 18, 2023 | BKT Members, Koeke, Lidmaatskappe
Gegeurde suiker Die konsep vir gegeurde suikers is heel eenvoudig. Deur suiker te stoor met ‘n skerp geur bestanddeel sal dit in die suiker in trek en so die suiker geur vir gebak en drankies. Vanielje suiker Eerste keuse is om 1 liter suiker met 5 vanielje peule te...
by boerekostwist | Feb 14, 2023 | BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Lekkergoed, Lidmaatskappe
Ek dink Cake- en Icicle pops is ‘n resep wat deur ‘n desperate ma in middernagtelike ure geskep was…want wat maak jy met koek wat flop? Ek het wel paar resepte al probeer maar nooit iets gevind wat nie te soet is, nie te dig en wurgend, maar klam, geurig en...