by boerekostwist | Okt 3, 2024 | Algemene Bak Inligting, Gratis Resepte
Kom ek verduidelik eers die konsep van hoe botter werk en dan kan jy kundig met die margarien Twist.Botter is ongeveer 85% vet, dit kan varieer na gelang van die ras van bees. Hierdie vet persentasie is ongelooflik belangrik in gebak soos koekies, versiersels,...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Algemene Bak Inligting, Lesse en Raad
Wanneer jy resepte aanpas vir bak op verskillende hoogtes bo seespieël, is dit belangrik om te verstaan dat die lugdruk en vogtigheid op hoër hoogtes anders is, wat die bakproses beïnvloed. Suid-Afrika het baie plekke wat redelik hoog bo seespieël is, terwyl Nederland...
by boerekostwist | Aug 18, 2024 | Algemene Bak Inligting, Gesond, Hulpbronne, Inspirasie, Lesse en Raad
Kleipotte skep ‘n kook omgewing wat voordelig is vir die ontwikkeling van ryk, komplekse geure terwyl dit die kos sappig en vogtig hou. Bindweefsel breek stadiger af en laat vleis net sagter. Dit is veral voordelig vir geregte wat langer kook tye vereis, soos...
by boerekostwist | Jun 19, 2024 | Algemene Bak Inligting, BKT Members, Fyn Bak, Hulpbronne, Ingelegde en Bewaarde Produkte, Konfyt, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek glo een of ander tyd sit ons almal met kopkrappers en Jam tertjies, Hertzoggies en Smitties…almal met hul Appelkoos konfyt loop uit…hoe gemaak? Wanneer konfyt uit tertjies kook tydens die bakproses, kan dit ‘n paar redes hê. Hier is ‘n paar...
by boerekostwist | Mar 21, 2023 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Diverse, Fyn Bak, Gratis Resepte, Kruie en Speserye, Lidmaatskappe
Blomme is mooi, soms gevaarlik mooi…hoe weet mens watter is eetbaar en watter is nie? In hierdie skyfie reeks het ek vir jou ‘n versameling van eetbare plante wat in my tuin groei gelys. Ek glo daar is op die internet seker baie meer plante en ‘n...
by boerekostwist | Sep 2, 2022 | Algemene Bak Inligting, Bak, BKT Members, Fyn Bak, Koeke, Koekies, Lekkergoed, Lidmaatskappe, Versiersel
Hierdie blink gladde drup versiersel is die hele geheim tot die sukesvolle afronding van die bederf happie. Jy kan die dikte aanpas nagelag van jou keuse deur lepel gewys water by te voeg. Oppas vir te dun. Doop eers of bedruip die produk om te toets en pas dan daarna...