by boerekostwist | Okt 25, 2021 | Algemene Bak Inligting
My paaie het so 20 jaar gelede met Elria Wessels gekruis toe ek besig was met ‘n Verhandeling oor Suid-Afrikaanse kultuurkos. Op daardie stadium as ek reg onthou was Elria Wessels nog werkend by die Oorlogs meuseem in Bloemfontein. Sy het vir my ‘n kopie gestuur van...
by boerekostwist | Mar 30, 2021 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Brood, Diverse, Fyn Bak
Nutty wheat is ‘n groot kopkrapper en ek mag nie ‘n resep vir dit met die titel as Nutty wheat gebruik op die webtuiste omdat dit ‘n geregistreerde handelsmerk is. Maar ek kan julle wel hier help sonder om probleme te kry.Net gou ietsie oor die nutty...
by boerekostwist | Jul 23, 2020 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Gratis Resepte, Lidmaatskappe
https://annelienpienaar.co.za/wp-content/uploads/2020/07/BKT-Youtube-23-Julie-2020-Boeke-gesprek-scaled.jpglaai af | download Baie dankie aan almal wat saam gekyk het. Dankie vir die geduld en mag ons weer so maak. Saam-saam leer ons tegnologie! Klik asb op die rooi...
by boerekostwist | Apr 3, 2020 | Algemene Bak Inligting, Gesondheid, Gesondheid en Skoonheid, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Ek het dit goed gedink om eers vir julle ‘n volledige les uit te werk oor die gesondheidsvoordele van grane en sade wat ons self ontkiem. Verder het ek ook die vakkundige terme tussen hakkies gesit met die engelse benaming indien julle verder wil oplees. Wat wonderlik...
by boerekostwist | Jan 25, 2020 | Algemene Bak Inligting, Artikels, BKT Klets Kombuis, Diverse, Hulpbronne, Lesse en Raad
Hallo Twister. Julle het lanklaas ‘n brief ontvang en daar is so baie wat tans afspeel en uitrol vir die komende jaar. Ek is baie bevoorreg om aan te kondig dat Annelien Pienaar Voedsel konsultant op Maroela Media ‘n eie kolom gekry het om te skryf en te...
by boerekostwist | Sep 6, 2019 | Algemene Bak Inligting, Artikels, Diverse, Eier-Vry, Gratis Resepte, Hulpbronne, Lae Koolhidrate, Lesse en Raad, Lidmaatskappe
Om vir mens se gesin te beplan is een van vele kopsere en hoeveel van ons het nie al voor ‘n vol kruidenierskas of yskas gestaan maar jy staan met die groot vraagteken op jou voorkop: “WAt eet ons vanaand?” Wel, ek vir een het nooit geweet dat om ‘n mamma en werkende...