Blomme is mooi, soms gevaarlik mooi…hoe weet mens watter is eetbaar en watter is nie? In hierdie skyfie reeks het ek vir jou ‘n versameling  van eetbare plante wat in my tuin groei gelys. Ek glo daar is op die internet seker baie meer plante en ‘n wye verskeidenheid ook. Vir my is hierdie lys van plante goed wat goed groei in my tuin, oral in SA by kwekerye beskikbaar en daarom kan ek daaroor skryf. Jy is baie meer as as welkom om ook by te dra in die comment afdeling en ook op my sosiale media blaaie. Ek hoop jy bak en kook heerlik met hierdie gids en ook saam met dit lees hierdie artikel oor Kruie en speserye

www.annelienpienaar.co.za